-
Die sektore is interafhanklik van mekaar; die een kan nie sonder die ander een funksioneer nie.
Die Primêre sektor is die ontginning van natuurlike hulpbronne.
Die Sekondêre sektor is verantwoordelik vir die vervaardiging van die natuurlike hulpbronne.
Die Tersiêre sektor is die dienste sektor. -
Hoe word brood vervaardig?
Moontlike antwoorde: koring word gebruik om brood te maak, koring kom uit die natuur, word na fabrieke gestuur om brood te maak. -
PRIMêRE SEKTOR
SEKONDêRE SEKTOR
TERSIêRE SEKTOR -
In die sektor word die natuurlike hulpbronne verwerk tot klaar of half klaar produkte. Dit word gewoontlik deur verskillende Fabrieke gedoen. Voorbeelde is graanmeulens, saagmeule, fabrieke en motoraanlegte.
-
In die sektor lewer besighede dienste en vervaardig nie produkte nie. Voorbeelde in die sektor is gesondheidsorg, bankwese, vervoer, dokters, skole ensovoorts.
-
In die sektor word natuurlike hulpbronne ontgin. In die geval word die bome afgekap en na die sekondêre sektor gestuur.
-
-
Naam & Van: ..................................
Graad: ....................
Datum:..............
Tyd: 30 minute Totaal: 25 -
Noem die drie stadiums in die produksie proses.
Definieer elke stadium in die produksie proses..
Beskryf die hele proses in die produksie proses.
Ontleed die proses vanaf die eerste sektor tot die laaste sektor. -
Lees die onderstaande probleem noukerig en beantwoord dan die vraag wat volg. Elke leerder word vereis om 'n TIMELINE (TIMETOAST) te ontwerp. Elke leerder moet toegang het tot 'n rekenaar met internet verbinding. Elke leerder het 30 minute om die taak te voltooi. Kreatiwiteit word beloon.
-
Jou jongste neef wil graag weet hoe word papier vervaardig? Gebruik jou kennis van die drie stadiums in die produksie proses en verduidelik aan hom die hele proses van hoe papier vervaardig word. Let veral op na die volgende: die probleem, die drie sektore en hul beskrywings en gepaste voorbeelde (prente).
-
1) Verduidelik aan jou neef die hele proses in die produksie van papier(Doen eers deeglike beplanning rondom die hele proses) 2) Gebruik jou inligting in vraag 1 en ontwerp nou 'n TIMELINE wat die hele proses verduidelik met gepaste prente. 3) Alles moet duidelik en verstaanbaar wees.
-
-
-
ROGER DE VLAM 24 OKTOBER 2018 GRAAD 7A
-
In die sektor word natuurlike hulpbronne ontgin. In die geval word die bome afgekap en na die sekondêre sektor gestuur.
-
In die sektor word die hulpbronne in klaar of half klaar produkte gemaak. In fase word die bome nou verwerk en in papier geproduseer.
-
Die sektor bestaan as die dienste sektor. Die papier word nou vervoer na die kleinhandelaars en groothandelaars om verkoop te word aan die verbruikers.
-
-
Common Sense Education. (2018). TimeToast - Review For Teachers. [online] Available at: https://www.commonsense.org/education/website/timetoast [Accessed 19 Oct. 2018].
Timetoast. (2018). Sign in | Timetoast timelines. [online] Available at: https://www.timetoast.com/timelines/1877643/edit [Accessed 19 Oct. 2018].
Tinyurl.com. (2018). brood - Google Search. [online] Available at: https://tinyurl.com/yb32kqq3 [Accessed 19 Oct. 2018]. -
TIMETOAST (MY KEUSE)
SUTORI
TIMELINE JS -
Timetoast is very easy and simple to use for learners; the sequence, growth and it is very effective.
It is easy to share with others.
The editing is straight forward; which makes it easy to edit when you have made an error. -
Tinyurl.com. (2018). PIE CHART DEVIDED IN THREE - Google Search. [online] Available at: https://tinyurl.com/yannj2qk [Accessed 19 Oct. 2018].
Bantjes, J. (n.d.). Ekonomiese en bestuurswetenskappe vandag. -
REMICK VAN WYK
ATTRIBUTION 4.0
INTERNATIONAL -
DIT IS DIE RES VAN DIE TAAK.
MY DRIE TIMELINES
MY DRIE REDES
REFERENCES