My Life

  • Gebore

    Gebore

    Ek is gebore op 29 Junie 1996.
  • Sussie Gebore

    Sussie Gebore

    My sussie is op 21 Oktober 1999 gebore.
  • Skool

    Skool

    Ek begin skool in 2002.
  • Ouma Dood

    Ouma Dood

    My ouma gaan dood.
  • Eerste PC

    Eerste PC

    My ma en pa gee vir my my eerste PC.
  • Hoerskool

    Hoerskool

    Ek is nou in graad 8.
  • Hond Dood

    Hond Dood

    My hond gaan dood.
  • Nou

    Nou

    Dis nou 8 Maart 2012.