-
Ek is op die twintigste Mei in Kaapstad gebore.
-
-
Op die 92 Junie 1999 is my broer gebore. Hy is nou in graad 7.
-
Ek het van Gauteng in 2000 gekom van Kaap Stad af.
-
In 2001 het ek na Crawford Fourways gegaan.
-
In 2003 het ek die viool begin speel.
-
In 2003 ek het my eerste troeteldier gehad. Ek het 'n Vis.
-
Ek het na Dainfern College in 2004 gekom. Ek was in graad 2.
-
In 2007 ek my eerste honderd loopies in cricket geklap.
-
In 2008 ek het na America gegaan. Ek het na New York en Disney Land Orlando gegaan.
-
In 2008 ek het my tweede een-honderd lopies geklap.
-
In graad 7 ek was die Kraken huis kaptein en 'n raadslid.
-
Ek is nou in Graad tien in Dainfern College