Flag

Die Amerikaanse Rewolusie

  • Period: to

    Die Amerikaanse Rewolusie

    Deur: Jason van der Walt
  • Die Seëlwet

    Die Seëlwet

    Die Seëlwet was die eerst regstreekse belasting wat deur die Britse Parlement op die Amerikaanse kolonies opgelê is.
  • Die Townshend-Wette

    Die Townshend-Wette

    Die Townshend-Wette was 'n reeks wette wat deur die Britse Parlement aanvaar was in 1767.
  • Die Boston-Slagting

    Die Boston-Slagting

    'n Groep Britse wagte was in Boston deur betogers bedreig. Britse soldate het skielik vuur geopen en vyf setlers is dood geskiet.
  • Die Boston Teeparty

    Die Boston Teeparty

    'n Klein groep van die Sons of Liberty het hulle as Mohawk-Indiane verklee en 342 teekiste (R8 470 947,60) in die Boston hawe water gegooi.
  • "The Declaration of Independence"

    "The Declaration of Independence"

    4 Julie 1776 was die dag toe America sy afhanklikheid ontvang het. Die vyf man komitee het uit Roger Sherman, Benjamin Franklin, Tomas Jefferson, John Adams en Robert Livingston bestaan.

Looking for a timeline maker?

Create timelines for projects, roadmaps, history, lessons, legal cases, and stories with Timetoast. Timetoast is a timeline maker for work, school, research, and stories.