-
Habit Before Performance: Die belangrikste ding as mens begin voorberei vir 'n Race is om eers in die gewoonte te kom om gereeld te oefen. Vir die begin maak dit nie saak hoe ver hoe vinnig jy hadloop nie. Dis net belangrik dat jy gereeld hardloop.
-
Joggie: "Om genoeg kilos op die bene te kry voor Comrades moet mens ten minste 1200 km hardloop in die Jaar. Aangesien Comrades 2010 bietjie vroeër is, moet mens al begin tel in Desember"
-
-