-
- Die Indo-Europese grondtaal is 'n hipotetiese taal (Carstens & Raidt, 2017:171).
- 5000 v.C. tot ongeveer 2500 v.C. was daar 'n eenheid in die taal, want mense het nog vaste wonings gehad (Carstens & Raidt, 2017:171).
- Germaniese wortels begin hier in Noord-Duitsland (Carstens & Raidt, 2017:182).
- Eerste splitsing in Indo-Europese tale in twee aparte taalgroepe, naamlik Satem-tale (Oostelik) en Centum tale (Westelik)(Carstens & Raidt, 2017:177).
- Die Indo-Europese grondtaal is 'n hipotetiese taal (Carstens & Raidt, 2017:171).
-
- Godsdienstige teks uit Indië.
- Rig-Veda is die oudste Sanskritteks (Carstens & Raidt, 2017:59).
- Ooreenkomste tussen Sanskrit, Latyn, Grieks en Oud-Germaans het taalloë gehelp om die ontwikkeling van taal in perspektief te sit en die tydlyn te rekonstruktureer (Labuschagne, 1969:6).
-
- Eerste woonplek voor volksverhuising (Carsten & Raidt, 2017:182).
- Hoofsaaklik in Noord-Europa (Noord-Duits).
- Ook in Slawieë en Kelte.
-
- ''Van Klassieke Grieks het ons heelwat tekste oor 'n lang tydperk waarvan sommiges (soos Homerus) moontlik sover teruggaan as 600 v.C.'' (Castens & Raidt, 2017:178).
- Van Homer se tekste sluit in ''The Odyssey'', 'n epiese gedig wat in die vertel van die Griekse held, Odyssey, en sy veldtog huis toe na die Trojaanse oorlog (Strauss, 2007:xxi).
-
- 520 v.C. tot 460 v.C.
- Beskrywende taalkundige.
- Hy het Aṣṭādhyāyī geskryf.
- Aṣṭādhyāyī is 1 van 8 boeke waarin die reëls (sūtras) van die Sanskritgrammatika vasgevat is (Katre, 1989:xv).
-
- Wes-Gote verower Rome (Carstens & Raidt, 2017:207).
- Rome se mag neem af (kleiner leër), Germane se mag neem toe (Carstens & Raidt, 2017:185).
- Rome gebruik Germaanse soldate (Carstens & Raidt, 2017:183).
- Romeine (Latyn) kom in kontak met Germane (Germaans)(Carstens & Raidt, 2017:185).
- Spliting: Noord, Germaanssprekend, Suidelike, Romaanssprekend,. Albei tale in middel (België) (Carstens & Raidt, 2017:193).
- Kennis van Latyn nodig vir kerke (Carstens & Raidt, 2017:194).
-
- 4de eeu (301 n.C. - 400 n.C.).
- Ouste Germaanse vertaling (Goties) van die Nuwe Testament is fragmente wat deur hom geskryf is (Carstens & Raidt, 2017:206). _ Wulfilla was 'n biskop van die Gote.
-
- 264 v.C. tot 241 v.C.
- Romeinse ryk vs Puniese ryk (Carthage).
- Romeine wou die Middellandse See oorneem.
- Romeine verklaar oorlog.
- Romeine neem Sicilie en Sardinië oor na die eerste oorlog (Hoyos, 1997:2).
- Lê die basis vir die Romeinse uitbreiding (NB vir taalontwikkeling).
-
- 218 v.C. tot 201 v.C.
- Romeinse ryk vs Puniese ryk (Carthage).
- Reaksie op eerste Puniese oorlog.
- Carthage onder leiding van Hannibal verklaar oorlog teen Rome (Hoyos, 1997:3).
- Rome kry meer grond in hulle besit na hulle oorwinning (Hoyos, 1997:3).
-
- 149 v.C. tot 146 v.C.
- Romeinse ryk vs Puniese ryk (Carthage).
- Carthage wil die Romeinse uitbreiding tot 'n einde sit (Harper, 2022:18) en verklaar 'n laaste keer oorlog.
- Rome se militêre vloot het baie uitgebreid sedert die eerste oorlog (moes hulself verdedig).
- Rome kraai koning.
- Na die 3 oorloë was Rome in besit van die grootste deel van die Midellandse see wat beteken het dat hulle in beheer was van die grootste deel van die kusgebied (Steinby, 2004:78).
-
- 100 v.C. - 44 v.C. (Carstens & Raidt, 2017:185).
- Galliese oorlog (58 v.C. - 50 v.C.)(verower Noord-Galië van Kelte)(Carstens & Raidt, 2017:185).
- Romeinse ryk het baie mag.
- Grieks-Romeinse kultuur beïnvloed Europa en Asië.
-
- Ontstaan eers uit Grieks: πποπόταμος hippopotamos waar hippos: perd en potamos: rivier (wikitionary)
- 4de eeu Latyns: hippopotamos/hippos ho potamios wat ook beteken ‘’rivier perd’’
-
- Konstantin (272 n.C. - 337 n.C.)
- Christendom word die amptelike (Grayling, 2020:137).
-
375 n.C. tot 568 n.C.
Versprei a.g.v (Carstens & Raidt, 2017:183):
- Oorbevolking.
- Uitputting van hulpbronne.
- Probeer Romeinse mag ontvlug (bekom meer mag in die proses).
- Kontak met Kelte, Romeine. -
- Konstantin (272 n.C. - 337 n.C.)
- Christendom het die amptelike geloof van Rome geword (Grayling, 2019:137).
-
(Carstens & Raidt, 2017:231):
- Franke: Suiderlike Nederlands Germaans), België(Germaans-Romaans), Gallië (huidige Frankryk) > Oud-Nederfrankies (Latyn).
- Saksers: Noorde van Duitsland (Oud-Saksies>Oud-Nederlands>Nederduits) na kus van België en Frankryk (Karel de grote)(Franksoenieer).
-Friese: Seevaarders, bure van Saksers (Hollands). -
- (Sullivan, 1838:1).
- Romeine verloor hulle grondgebied.
- Germane se mag vergroot.
-
-
(Daniëls, 2005:20)
-
- 9de of 10de eeu.
- 'n versameling van 25 Psalms (Hermans, 2009:3)
- Gotte/aantekeninge is tussen lyne van Latyn in Oosnederfrankies gemaak (Carstens & Raidt, 234).
- Arnoldu van Wachterdonck was 'n amptenaar in die kerk in België en hy dit word geglo dat hy die een is wat deie vertaling gedeon het (Carstens & Raidt, 2017:234).
-
- Godsdiensoorloë deur Christelike Latynse Kerk (Romeine) (Ferreira, 1988:9).
-
- Bestaan uit dialekte. Ontwikkel uit Oud-Wesnederfrankies : o.a. Vlaams, Hollands ens. (Carstens & Raidt, 2017:246).
-
- zeekoe/seekuh (soort rob)(Scholtz, 1941). Ook gebruik om na walvisse te verwys, manateus/walrus. Walrus laat hulle aan 'n vis met die kop van 'n koei dink.
- betekenis verskywing vind plaas - seekuh word as benaming vir die Sirenia, 'n orde van plant-etende soogdiere wat uitwendig baie na walvisse lyk en in vlak baie en in die monde van riviere hou(Scholtz, 1941)
- Sirenia is nie direk verwant aan seekoeie nie, slegs gemeenskaplike voorouer met moderne walvisse gedeel
-
- Hendrik van Veldeke (1150-ná 1184) (Carstens & Raidt, 2017:245) het Vita Sancti Servatii (Lewe van Sente Servas) geskryf.
- Dit is in Middelnederlands (anders as al die ander geskrifte wat in Latyn geskryf is) geskryf (Bathgate, 2016:3) en is vandag 'n waardevolle bron vir die ontwikkeling van taal.
-
- omstreeks 1260 n.C. (Party kundiges stem nie saam nie).
- deur Willem die Madocke maecte (Willem wat Madocke gemaak het) (Bouwman & Besamuscka, 2009:16).
- jakkalsstories in die vorm van 'n gedig.
- epos wat bestaan uit 3469 versreëls (Carstens & Raidt, 2017:250).
- geskryf in Vlaams.
- Afrikaans het self 'n paar weegawes (o.a. Brink, 1960).
-
- 13de eeu tot ongeveer die 16de eeu (Mack, 2011:33).
- Invloedryke skrywers (Shakespear), wetenskaplikes (Galileo), Filosowe (Descartes).
- 1440: drukpers
-
- Portugal het al handel gedoen met die Ooste
- Weens oorloë in Ooste kon skepe nie meer daar vaar (Carstens & Raidt, 2019:26).
- Moes alternatiewe roetes in Atlantiese Oseaan soek (Carstens & Raidt, 2019:27).
- Het roete langs Weskus van Afrika begin gebruik, maar wou verder vaar (Carstens & Raidt, 2019:27).
- Dias het om die punt van Afrika gevaar
- Deur Khoi aangeval toe vars water wou kry (Eerste kontak met buitelanders)
- Alternatiewe roete tussen Weste en Ooste ontdek
-
- (Carstens & Raidt, 2019:27):
- Tweede kontak tussen Portugal en die Khoi
- Bevestig roete na Indië
- 1510: Frabcisco d'Almeida en 'n aantal van sy soldate is by Tafelbaai aangeval
- Portugal besluit om die Kaap te vermy
- Portugal gebruik eerder Mozambiek
- Ander lande (Frankryk, Brittanje, Nederland) kom van die Kaap roete tehore en besluit om te verken
- Portegeuse laat kans om verversingspos te stig verbygaan
-
- Frankryk was hoofsaaklik Rooms-Katoliek.
- Na reformasie begin het weens Martin Luther in 1517 was daar al hoe meer Protestante in Frankryk.
- Vervolging begin soos konflik tussen Protestante en Katolieke toeneem (Carstens & Raidt, 2019:66).
- Franse Protestante het een van 3 opsies: 1. Keer terug na Room-katolieke geloof, 2. Beoefen Portestante geloof in geheim (dood), 3. Vlug.
- Baie Franse Protestante het na Nederland gevlug (HSSA, 2021).
-
- Martin Luther (1483-1546).
- Martin Luther begin die Protestante Reformasie, deur sy tesis teen die deur van die ''Castle Church'' in Wittenberg te plaas (McNally, 1967:439).
- Protesteer uitspattige lewe van die Rooms-katolieke amptenare (Carstens & Raidt, 2017:275).
- Mense het begin aandring dat kerk moes hervorm (protestante kerk van vandag) (Carstens & Raidt, 2017:278).
- Hervorming dra by tot taalsuiwerhied met aanvra om 'n Bybel wat almal kan verstaan (Carstens & Raidt, 2017:276).
-
- In publieke plekke in Parys is anti-Katolieke plakkate geplak (Musée protestant, 2024).
- Een van die plakkate is op die kamerdeur van koning Francis I by Amboise geplaas
- Koning Francis I besluit om nie meer Portestante te beskerm teen drastiese stappe van Franse parliment nie
- Portestante (mense van die nuwe Hervormde geloof) wat vervolg word, word Hugenote genoem (HSSA, 2021).
-
- ook bekend as: Verordeninge van die Christelike Geloof (Carstens & Raidt, 2017:276).
- Geskryf deur Johannes Calvyn (reformis).
- Vorm ook basis vir hervorming: nuwe interpretasie van Christendom.
- Calvyn vlug na Frankryk (Bring Portestante beweging na Frankryk)
-
- Jan Gymnick (1502-1568).
- Waarkom kry klassieke tale soveel aandag en Nederlands nie (Carstens & Raidt, 2017:279).
- Publiseer 'n Nederlandse teks oor die Romeinse geskiedenis van Titus Livius.
- Meer mense soek tekste in hulle moedertaal.
- Begin van die taalsuiwerheidsdebat.
-
- Meaux was die eerste Protestante gemeente in Frankryk (Classen, 2010).
- Georganiseer deur Estienne Mangin en Pierre Le Clerc (Bower, 1894).
- Estienne Mangin en Pierre Le Clec is saam met 12 ander mense verbrand vir die organiseering van hierdie Protestante gemeente (Bower, 1894).
-
-
- Joos Lambrecht (1491-1556/7).
- Nederlandse woordeboek deur Joos Lambrecht.
- Suiwering van Nederlands het begin met gestandardiseerde spelling (Waite, 1992:49).
- Nederduyts (Nederlands) word gedifferensieer van duytsc (Duits) (Waite, 1992:51).
- Wil eenheid hê (nie meer spellingverwarring).
- ''Spel soos jy praat'' (Carstens & Raidt, 2017:281).
- Verder deel van taalsuiwerhiedsdebat.
-
- Broer van Henry III van Frankryk
- Opgevolg deur Henry III
-
- Broer van Koning Charles IX
- Vervang Koning Charles IX as koning
-
- Getrou met Koning Charles IX se suster
- Verenig Protestante en Katolieke by troue
- Verander van Katoliek na Protestant om vrede te bewaar
-
- Oorsaak: hertog François de Guise (Katoliek) het 100 Protestante, wat in 'n skuur in Wassy met 'n aanbiddingsdiens besig was, doodgemaak (Musée protestant, 2024). Gebeurtenis bekend as ''Massacre of Wassy'' (Musée protestant, 2024).
- Die begin van die reeks Geloofsoorloë.
-
- Spanje vs Duitse Republiek.
- Veroorsaak deur godsdienstige verskille (Katolieke vs Protestante) (Carstens & Raidt, 2017:295).
- Skei Noord- en Suid-Nederland.
-
- Oorsaak: Hugenote was bang Koning Charles IX sou teveel beïnvloed word deur Cardinal of Lorraine (Musée protestant, 2024).
- ''Meaux surprise'': Leier van die Protestante poog om Koning Charles IX van sy troon af te haal (Musée protestant, 2024).
- Nie suksesvol nie, want koning is voor die tyd gewaarsku.
-
- Oorsaak: Katolieke ontneem Protestante van geloofsvryheid.
- Oorsaak: Protestante onderdruk deur die hertog van Albe, wat beïnvloed is deur Koning Philip II (Musée protestant, 2024).
- Protestante (Hugenote) kry bondgenote om die hertog van Albe aan te vat (Musée protestant, 2024).
- Eindig: 8 Aug 1570: Edik by Saint-Germain onderteken wat van die verlore vryheid van die Huggenote teruggee (Musée protestant, 2024).
-
- Henry IV (Protestant) trou met Marguerite de Valois (Katoliek), Koning Charles IX suster, troue lok beide Protestante en Katolieke.
- Oorsaak: ''Bartholomew's Day Massacre'': Admiral de Coligny (Hugenote leier) is geskiet - chaos (Musée protestant, 2024).
- Henry IV word Katoliek om vrede te bewaar.
- Eindig: 11 Julie 1573: hertog van Anjou (Protestant, broer van Henry III)(nuwe Koning v Pole) teken ''Edict van Boulogne'', gee Franse Protestante nog regte (Musée protestant, 2024).
-
- 30 Mei 1574: dood van Koning Charles IX (Musée protestant, 2024).
- Henry III (Katoliek) word koning
- Oorsaak: Henry III se broer, hertog van Alençon (Protestant), sluit by Hugenote aan en staan vir herkenning van vryheid van geloof (Musée protestant, 2024).
- Henry III ondersteun sy broer.
- Eindig: 6 Mei 1576: Henry III teken die ''Edik van Beaulieu'' wat Hugenote reg gee om in publiek hul geloof te beoefen (Musée protestant, 2024).
-
- Oorsaak: ''Edik van Beaulieu'' word nie aanvaar deur Katolieke nie, bakleiery (Musée protestant, 2024)
- Nie Katolieke óf Protestante Hugenote kon finansieel bekostig om te baklei nie en moes onderhandel (Musée protestant, 2024).
- Eindig: Sep. 1577 - Die ''Verdrag van Bergerac'' is tussen Koning Henry III van Frankryk (Katoliek) en prinses van die Hugenote geteken. ''Edik van Poitiers'' bevestig dit 3 dae later (Musée protestant, 2024). Hugenote mag geloof slegs in sekere voorstede beoefen.
-
- Begin: Henry III (Katoliek) neem Cahors oor om vir Lt. General de Guyennete (Katoliek) wys dat die Protestante-bondgenote en Protestante hul mag uitbrei, ongeag die weerstand van die Katolieke se kant af (Musée protestant, 2024).
- Eindig: 26 Nov. 1580:die ''verdrag van Fleix'', hertog van Anjou (Protestant), fokus militêre mag op Nederland en nie interne geloofsoorloë (Musée protestant, 2024). Vrede vir 6 jaar.
-
- Twe-spraack vande Nederduitsche Letterkunst verskyn (Carstens & Bosman, 2022:35).
- Grammatika boek vir standaardisering van Nederlands
-
- Hendrik Laurensz. Spieghel (1549-1612).
- Skryf Twe-spraack vande Nederduitsche letterkunst (Dialoog oor die Nederlandse grammatika) (Carstens & Raidt, 2017:286).
- Begin van Algemeen Beskaafde Nederlands (Carstens & Raidt, 2017:286).
- Hy voel Nederlands moenie deur Frans besoedel word nie.
-
- 1584: dood van François d’Alençon, hertsog (Protestant) van Anjou en Alençon
- Henry IX > koning
- Henri de Guise (Katoliek), protesteer teen hierdie opvolging
- Henry de Guise poog om Henry III te oortuig om die "verdrag van Nemours" te teken, wat die vervolging van Protestante sou regverdig
- Nog Protestante vlug
- Die Katolieke Liga van Frankryk kom in opstand teen Henry III, hy vlug
- 1589: Henry III word vermoor
- Henry IV word Koning Henry IV (nou Katoliek) toe Parys by Liga wen
-
- Jan Huygen (1563-1661)
- Jan pak reis na Ooste aan (Carstens & Raidt, 2019:31).
- Het nooit in Kaap aangekom nie (Carstens & Raidt, 2019:31).
- Hy het wel reisverslae geskryf wat deur volgende reisigers gebruik is
-
- Cornelius de Houtman (1565-1599)
- Nederlandse reisiger
- Het Huygen se reisverslae gebruik en reis na Ooste aangedurf het
- Eerste kennis wat Nederland maak met Suid-Afrikaanse kus (Carstens & Raidt, 2019:31).
- Kontak tussen Khoi Nederlanders lê basis vir Afrikaans (van Rensburg, 2016:455).
- Ondersteun onderstaansteorie dat Afrikaans in Afrika begin het
-
- Spanje het die Katolieke Liga van Frankryk ondersteun toe hul teen hom in opstand gekom het (Musée protestant, 2024). Spanje het hul troepe in Frankryk gesit, waar hul die Liga se doel ondersteun het
- Henry IV word vergewe deur pous vir sondes
- 1595: Henry IV verklaar oorlog teen Spanje
- 1598: Henry IV onderhandel met Spanje en ''Verdrag van Vervins'' maak dat Spanje se troepe uit Frankryk vertrek
- Henry IV se teenstaanders word aansienlik minder en hy het weer beheer oor sy koningkryk
-
- Henry IV (1553-1610)
- Koning van Frankryk (1583-1610)
- Henry IV, wat weer 'n Katoliek was, bekragtig die ''édit de Nantes'' (Edit van Nandes): gee Protestante beperkte vryheid van geloof (HSSA, 2021).
- Bring einde aan Franse Protestante vervolgings
- Eindig ook Franse geloofsoorloë
-
(Carstens & Bosman, 2022:34)
-
- zeekoe/zeekoei afgelei vanuit Mideelnederlands (seekuh) (vanuit JvR se dagregister afgelei)(Scholtz, 1941)
-
- ook bekend as BOC of EIC (British).
- Sien Portugal maak geld met goedere uit Ooste.
- Brittanje wou ook mag en geld bekom deur betrokke te raak by handel met Asië.
- Wou Wes-Afrika roete gebruik, maar is nie deur Portegeuse verwerlkom nie (Carstens & Raidt, 2019:29).
-
- Seun en opvolger van Henry IV
-
- Portugal was in beheer van Ooste (handel met speserye) en hul het hul roetes geheim gehou
- Met terugkeer van Huygen kan ekspedisies gereël word
- Staten-Generaal (Nederlandse parliment) verkoop aandele aan maatskappye (Carstens & Raidt, 2019:31)
- Die VOC is gestig (Carstens & Raidt, 2019:31)
- VOC se doel: om uit te brei (mag te verkry) en geld te maak (handel)
- Here XVII (gesaghebbende liggaam) het namens die VOC besluit om hul belange in die Ooste uit te brei (Carstens & Raidt, 2019:44)
-
- Henry IV, wat die ''Edik van Nantes'' geteken het, is dood en die Protestante se veiligheid hang aan 'n uitgerafelde garingdraadjie (Musée protestant, 2024).
-
- Sir Francis Roe los Kaapse misdadigers aan Kaap (Carstens & Raidt, 2019:29).
- Mistadigers vermoor deur Khoi-Khoin of hulle het verdrink toe hul van Khoi-Khoin wil weg kom (Carstens & Raidt, 2019:29).
- Brittanje sien Kaap is nie veilig vir stigting van kolonie nie (Carstens & Raidt, 2019:30).
-
- Autshumato (Herrie die strandloper) was die leier van die Khoi-Khoin Goringhaicona-stam (Strandlopers) (Carstens & Raidt, 2019:34).
- Hy gaan saam met Britte op 'n skip na Batavia sodat hy Engels kan aanleer en vir die Engelse 'n tolk kan wees as hy terug kom (Robben Island Museum, 2022).
- Hy het beide Engels en Nederlands aangeleer (Carstens & Raidt, 2019:34).
- In 1632 kom hy terug en toe is hy 'n posmeester en tolk (Carstens & Raidt, 2019:34)
-
- Autshumato het gevra dat hy en 20 van volgelinge na Robbeneiland geneem word (Robben Island Museum, 2022).
- Daar was meer kos en dit was vir hul veiliger
-
- 5 jaar oud toe hy koning geword het (HSSA, 2021).
- seun en opvolger van Louis XIII
- 1685: Herrope ''Edik van Nantes'': Protestante het nie meer vryheid van geloof nie (Carstens & Raidt, 2019:66).
- Protestante moet hulle geloof af sweer en Katolieke word
- Die wat nie doen nie, word in hegtenis geneem
- Protestante vlug
- 3 geloofsoorloë onder Louis XIV (Musée protestant, 2024).
-
- Pa van Willem Adriaan van der Stel (Carstens & Raidt, 2019:51).
- Gebore in Mauritius waar sy pa kommandeur van Duitse Oos Indiese Compnjie (DEIC) was (SAHO, 2023).
- Ouers skei en Simon van der Stel trek saam ma Holland (Nederland) toe (SAHO, 2023).
- Tree af in 1699 (SAHO, 2023).
-
- Skip sink in die Kaap en die bemanning moes amper 'n jaar in die Kaap oorleef (Carstens & Raidt, 2019:32).
- Leendert Jansz en sy bemanning het in die tyd wat hul in die Kaap was, 'n fort opgerig om hul teen die Khoi te beskerm (Carstens & Raidt, 2019:32).
-
- JvR was op skip wat vanaf Ooste Kaap toe geseil het en terug (Carstens & Raidt, 2019:32).
- Het Kaap toe gegaan om oorblywende bemanning van Nieuw-Harlem te gaan haal (Carstens & Raidt, 2019:32).
-
- Verslag geskryf deur Leendert Jansz en Matthijs Proot oor hul ervaring toe hul vir 'n jaar in die Kaap moes bly toe die Nieu-Harlem skip gestrand het (Carstens & Raidt, 2019:32).
- Die VOC het opnuut daarna gekyk om 'n stasie vir voorrade vir die skepe in die Kaap te stig (du Plessis, 1952:135).
- Nederland was in kompetisie met Brittanje en as hul die Kaap kon beheer, sou dit hul posisie aansienlik versterk
-
- Die Here XVII besluit na aanleiding van die Remonstantie om 'n groter fort en landerye in die Kaap te gaan vestig (Carstens & Raidt, 2019:32).
- Dit sit die proses vir die aanvullingstasie/verversingspos ook aan die gang (Carstens & Raidt, 2019:32).
-
(Carstens & Raidt, 2019:33)
- Bewuste poging om diensstasie te vestig
- Baie mense raak sien voor hul by Kaap uitkom -
- Baie Nederlanders het op pad van Texel na Kaap dood gegaan en daar was nie genoeg hande om al dei werk te verrig nie
- JvR stuur brief aan VOC waarin hy slawe versoek om te kom help in die Kaap (Carstens & Raidt, 2019:116).
-
- zeekoe/zeekoei uit Jan v Riebeeck se dagregister (Scholtz, 1941) (verwys nou na hippopotamus amphibius. Hulle het 'n groot liggaam, kort pote, 'n groot kop en 'n wye mond. Seekoeie is planteters en spandeer 'n groot deel van hul tyd in die water, maar hulle kom ook op die land om te wei, woord gevat vanuit Middelnederlands)
-
(Carstens & Raidt, 2019:128)
- 1652: 17de eeuse Hollands/Nederlandse dialek van Komanjiesdienaars en Stedelike Nederlands van Amptenare
- 1690: Nederlands van Kompanjieamptenare en grebrekkige Nederlands van vreemdeling
- 1740: Kaaps-Nederlands as linga franca
- 1775: Afrikaans as vernakulêr -
- Eerste Hugenoot nasaat wat in die Kaap de Goeie Hoop aankom (HSSA, 2021).
- Jan van Riebeeck se eerste vrou
- Het saam met Jan van Riebeeck in die Kaap aangekom (HSSA, 2021).
-
- Kommandeur JvR verversingspos aan Kaap te stig (Carstens & Raidt, 2019:33)
- Vyf skepe: Drommedaris en Reijger, De Goede Hoop; toe Olifant en Walvis (Lehmkuhl, 2007:63)
- Skepe arriveer 6 April 1652, gaan aan land 7 April 1652
- JvR bring Suid-Hollandse dialek (Carstens & Raidt, 2019:40)
- JvR hou 'n Daghregister en dit is vandag van goot belang vir taalkundiges en letterkundiges [geraadpleeg via DBNL (KB, nasionale biblioteek)]
- JvR ontmoet Autshumato (2 verskillende vorme van Nederlands)
-
- Eerste slaaf aan die Kaap (Carstens & Raidt, 2019:56).
- Het vir 3 jaar vir die VOC in die Kaap gewerk
- Is toe terug van Batavia
-
- Toename in slawe tussen 1711 en 1795 (Worden & Groenewald, 2005:xii)
- Kaap-Nederlandse pidgen word ''hipotetiese Nederlandse Kreool” (Den Besten, 1989:226; Holm, 1988:18).
-
(Carstens & Raidt, 2019:35):
- Étienne De Flacourt (1607-1660)
- EIC maak hom die Gowerneur van Madagaskar in 1648
- Passasier op Franse skip wat in Saldannabaai gestop het (Carstens & Raidt, 2019:35)
- Daar het hy 'n woordelys met 211 Khoi-woorde opgestel en in Frans nota's gemaak oor woorde se betekenis -
- Leeuwin skip (Carstens & Raidt, 2019:116).
- Begin die druiwebedryf aan Kaap (Carstens & Raidt, 2019:116).
-
- Eerste weergawe van die Bybel in Nederlands (Carstens & Raidt, 2017:319).
- Protestante weergawe (Carstens & Bosman, 2022:33)
-
- (Carstens & Raidt, 2019:116):
- 9 VOC amptenare word vrygestel en word dan die eerste 9 vryeburgers.
- kry plase sodat koring kan plant en genoeg kos gee vir slawe en Nederlanders (Carstens & Raidt, 2019:49).
- Opbrengs aan Kompanjie verkoop
- Toe Duitsers kom, toe word hulle ook vryeburgers
- Duits begin ook na koms van Duitsers die ontwikkeling van die Afrikaanse taal
-
- (Carstens & Raidt 2019, 49)
- Amersfoort skip: slawe uit Angola (Carstens & Raidt, 2019:56).
- Hasselt skip: Slawe uit Afrika en Madagaskar (Carstens & Raidt, 2019:56).
- Invoer van slawe aan die gang gesit
- Slawe moet Nederlands praat en nie Kreools (Carstens & Raidt, 2019:57) (tussentaa/aanleernederlands) (Carstens & Bosman, 2022:41).
-
- Het in Autshumato het in 1653 ook vee gesteel (Carstens & Raidt 2019, 48)
- Soldate het 3 van die Khoi-Khoin vervolg vri Autshumato se veediefstal (Carstens & Raidt 2019, 53)
- Doman en volgelinge val vryeburger plase aan
- Lei tot eerste Nederlandse-Khoi-oorlog (1659-1660)
-
(Carstens & Bosman, 2022:38)
- Veediefstal -
- Duitster wat die heel eerste Khoi-woordeboek saamgestel het (Carstens & Raidt, 2019:70).
-
- Daghregister geraadpleegd via DBNL (KB, nationale bibliotheek)
- Nadat Autshumao vee gesteel het en die Khoi-Hollandse oorlog begin het, het Jan van Riebeeck in sy Daghregister geskryf (1660) oor die gesprek wat hy met Autshumao gehad het
- Hy het gaan praat oor hoe om vrede te maak na die insident met die gesteelde vee
- Khoi is ongelukkig oor Nederlanders op hul land
- Volgens JvR is hulle daar om te bly
- Khoi wil grense stel en onderhandel
-
- Word bevorder na Batavia
-
(Carstens & Raidt, 2019:51)
-
(Carstens & Raidt, 2019:80)
- Gebruik solder as skoolsaal
- Wit, slawe en Khoi-Khoin
- Godsdienstige onderrig , leer lees, skryf en syferwerk doen
- Kerkraad was skool -
- Was in diens van JvR se vrou Maria (Carstens & Raidt, 2019:54).
- Sy het seders ongeveer 12 begin om die Nederlandse kultuur en taal aan te neem (Carstens & Raidt, 2019:54).
- Dien ook as een van die eerste vroue tolke (Botha, 2023:101)
- Verhouding met Deense sjirurgyn, Pieter van Meerhoff
- Trou in 1664 met hom
- Hul het 3 kinders saam gehad
- ''Tussen 2 kulture geleef en nooit tuis gevoel by een van hulle nie'' (Carstens & Raidt, 2019:64).
-
(Carstens & Raidt, 2019:51)
-
(Carstens & Raidt, 2019:117):
- Verander van fort na kasteel
- Begin werk aan kasteel in 1665
- Kasteel voltooi in 1679 -
(Carstens & Raidt, 2019:51)
-
- Gebore: o. 1650 in Armentières, Frans-Vlaanders (HSSA, 2021:1).
- Dood: 1708 (HSSA, 2021:1).
- Eerste Hugenoot in die Kaap (Carstens & Raidt, 2019:67).
- Het gesin gehad in Kaap de Goeie Hoop: vrou (1686) en 7 kinders (2 seuns, 5 dogters)(1687-1704) (HSSA, 2021:1).
- Boer (HSSA, 2021:1).
- Franse kry elkeen 'n plaas (De Franschhoek) tussen boere wat klaar gevestig het, sodat hul makliker Nederlands kan aanleer (Carstens & Raidt, 2019:67).
-
(Carstens & Raidt, 2019:117)
- tussentaal/aanleertaal
- Invloed van Nederlands op Khoi
- lingue franca -
(Carstens & Bosman, 2022:38)
- Veediefstal -
(Groote Kerk, 2024)
- Duits Gereformeerde (Protestante) kerk
- Eerste baksteen deur W.A. van der Stel geplaas
- Begin: 1678
- Klaar: 1704 -
- Simon van der Stel begin uitbreiding, sodat hy Duitse kolonie kan stig (Carstens & Raidt, 2019:65).
- Gee eerste plaas aan boer in (Stel)lenbosch (Carstens & Raidt, 2019:65).
-
- Kom in 1679 in Kaap aan van Nederland af, met sy 4 seuns (SAHO, 2023).
- Kry dan 'n werk as Kommandeur by VOC in 1683 (SAHO, 2023).
- Simon van der Stel wil Nederlandse kolonie stig in die Kaap (Carstens & Raaidt, 2016:65).
- Simon van der Stel begin ná sy aanstelling as kommandeur met uitbreiding (Carstens & Raidt, 2019:65).
- Gee plase aan boere (Carstens & Raidt, 2019:65).
- Moedig wyn- en graanbou aan (Carstens & Raidt, 2019:72).
-
- van der Stel gesin trek van ou Gowerneur's huis na kasteel (SAHO, 2023).
-
- 1685: Herroep ''Edik van Nantes'': Protestante het nie meer vryheid van geloof nie
- Protestante moet hulle geloof af sweer en Katolieke word
- Die wat nie doen nie, word in hegtenis geneem
- Franse Protestante vlug
-
- besoekende kommisaris-generaal
- Almal moet Nederlands praat
- Slawe kan hul vryheid koop solank hul Nederlands kan praat en Christen geloof aanneem (Carstens & Bosman, 2022, 58).
- Merk kinders van gemengde ras en "krom-Hollands" op en verban gemengde huwelike (Carstens & Radit, 2019:59).
-
- 2 broers wat na herroeping van ''Erik van Nandes'' op VOC skip Vrijheijt Kaap toe immigreer (Carstens & Raid, 2019:67).
- François gebore: 1664 in Lille, Frans-Vlaanders (HSSA, 2021:7). Francois dood: 1731 (HSSA, 2021:7).
- François het gesin in Kaap gehad: vrou (1690), 10 kinders (1690-1709) (HSSa, 2021:1)
- Boer (HSSA, 2021:7).
- Eerste Hugenote in Kaap na herroeping (HSSA, 2021:7).
-
(Carstens & Raidt, 2019:65):
- Nedersetting wat meer na die binneland toe is
- Vaste plase aan vryeburgers toegeken
- Meer vryeburgers = minder grond vir Khoi, minder vee, Khoibevolking neem af (Carstens & Bosman, 2019:40). -
(Carstens & Raidt, 2019:56)
- Reuse tekort aan vroue weens toename van slawe
- Wit mans het met slavinne seksuele omgang gehad
- Sluit in besoekende matrose, soldate en vryeburgers -
- Wou wegkom van Koning Louis XIV, omdat hy hulle wou dwing om Katolieke te wees
- 180 Franse Hugenote immigreer tussen 1688 en 1689 na Kaap (Carstens & Raidt, 2019:66).
- Ongeveer 320 Hugenote vestig hulself altesaam aan die Kaap en onvang grond in Drakenstein by Goweneur Simon v.d. Stel (HSSA, 2021), wat 'n kolonie wou stig (Carstens & Raidt, 2019:65).
- Meer Hugenote = minder grond vir Khoi, minder vee, Khoi bevolking neem af (Carstens & Bosman, 2022:41).
-
(Carstens & Raidt, 2019:118)
- Era van treboere en veeboere begin
- Verken Afrika soos hul trek opsoek na vrugbare grond vir vee, beweeg meer na binneland -
(Carstens & Raidt, 2019:51)
- Slawe kom in 1691 in opstand in Stellenbosch maar misluk (Carstens & Raidt, 2019:118). -
- Seun van Simon van der Stel
- Verwyder van sy posisie in 1707 weens opstand (Carstens & Raidt, 2019:51).
- Hy wou nie laat vryeburgers en boere hulle produkte op die ope mark verkoop nie (Carstens & Raidt, 2019:98).
- Onwettige privaat boerdery van v.d. Stel en amptenare het gedreig om die vryburgers finansieel te knak (Giliomee, 2001:9).
- W.A. van der Stel moedig boere aan om uit te brei binneland toe, al het sy pa hom gewaarsku dat hy dit moet voorkom (Carstens & Raidt, 2019:72).
-
- Veelisensies gee toestemming aan veeboere om vee buite grense op Khoi-khoin se grond vas te stel
-
(Carstens & Raidt, 2019:118)
- Stig dorpe
- Woon wydverspreid
- Oosgrensafrikaans ontstaan -
(Giliomee, 2001:7)
- Dokument van 1707 dui dat Hendrik Biebouw, van Duits-Hollandse afkoms, een dag dronk in die strate van Stellenbosch was en remoer gesaai het
- Landros Starrenbrug het hom geslaan en daarmee het hy geskree:''...‘k ben een Africaander al slaat die landrost
myn dood, of al setten hij mijn in den tronk''
- Hy is in tronk gegooi, afgeransel en verban
- Sy skip het naby Australië gesink
(Eerste Afrikaner ook eerste immigrant) -
(Carstens & Bosman, 2022:40):
1. 1713 (Eerste pokke-epidemie)
2. 1755-1756 (Tweede pokke-epidemie)
- Pokke roei 30% van die Khoi-Khoin uit
- Khoi trek binnelands en sluit by ander groepe aan wat nie deur kolonialisme geraak was nie -
(Carstens & Raidt, 2019:82)
- Gowerner (1714-1721)
- Probeer skoolstelsel verbeter
- Eerste Latynse skool
- Skoolmeesters moes deur predikante getoets word -
(Carstens & Raidt, 2019:118)
- Soos boere meer binneland in beweeg, gebruik hul meer van Khoi-Khoin se grond -
(Carstens & Raid, 2019:118):
- Toename in bevolking in Kaap affekteer VOC se ekonomie, want almal moet kos kry
- VOC besluit om Kaapse ekonomie met ingevoerde slawe aan te vul eerde as Europese immigrante
- Slawe kan werk en ekonomie 'n hupstoot gee -
- Skool vir Hugenote
-
- Eerste privaat biblioteek (van Wyk, 1961:288).
- Leeskultuur in die Kaap begin.
-
- Duitse sendeling Georg Schmidt gestuur om eerste sendingstasie in Kaap op te rig (Carstens & Raidt, 2019:84).
- Evangelie aan Khoi te verkondig
- Was eers Baviaanskloof en word toe Genadedal
-
- nijlpaard (soogdier afeglei vanuit Latyns, leenvertaling) (nylrivier in Afrika + perd) (Philippa et al., 2003-2009)
-
(Steyn, 1980:11)
-
(Carstens & Raidt, 2019:119):
- Ensign August Frederik Beutler
- VErken Keiskamma rivier
- Kom in kontak met Nguni-groep
- C.A. Haupt skryf oor reis in sy dagboek
- Reisverslag dui Duitse invloed op ontstaan van Afrikaans
- Taal lyk baie soos Afrikaans -
- Hendrik Hop
- Willem van Reenen
- Verken Namakwaland tot Namibië
-
(Carstens & Raidt, 2019:85)
- von Dessin se privaat biblioteek word vrye biblioteek
- Een van die eerste vrye biblioteke ter wêreld was in Suid-Afrika deur Gowerneur Ryk Tulbagh geopen
- Bevat self dagboek van Adam Tas
- 1818: Deel van Suid-Afrikaanse Openbare Biblioteek -
(Carstens & Raidt, 2019:128)
- 1775: Afrikaans as skryftaal, behoefte aan Afrikaanse Bybel (Eerste Taalbeweging). -
- 1ste: 1779-1781 burgers vs Xhosas
- 2de: 1790-1993 burgers vs Xhosas
- 3de: 1799-1803 burgers vs Xhosas+Khoisan
- 4de: 1811-1812 burgers vs AmaXhosas
- 5de: 1818-1819 burgers vs AmaXhosas
- 6de:1834-1836 Verkennende groep trekkers na Natal vind voeldoende grond, Groot Trek begin
- 7de:1846-1847
- 8ste: 1850-1853
- 9de:1877-1879
-
- "In 1793 het die Politieke Raad op ’n 'Gouvernement pers' besluit, met die Duitser Johann Christian Ritter (1755–1810) as die eerste drukker nadat die Patriottte se aansoek verskeie male van die hand gewys is"
-
- Einde van Hollandse Bewind (VOC) (Carstens & Raidt, 2019:277).
- Marteling van slawe verbied, maar nie slawe handel (Carstens & Raidt, 2019:277).
- Britte keer terug na Kaap om dit weer te annekseer (Carstens & Raidt, 2019:128).
- Onder leiding van Generaal J. Craig (Carstens & Raidt, 2019:277).
-
(Carstens & Raidt, 2019:277):
- Koerant: ''The Cape Town Gazette and African Advertiser - Kaapsche Stads Courant en Afrikaansche Berigter''
- Verander in 1826 na ''The Cape of Good Hope Government Gazette'' -
Noordwestelike Afrikaans, verwys na die historiese variëteit wat in die stroomgebied van die Oranjerivier voorkom (Saal, 2019)
- Die Khoi-Khoin probeer Nederlands en Khoi saamsmelt
- ''brokwa'' bestaan uit 2 dele naamlik “bro(k)” (vir die Nederlandse woord “brood”) en die Khoi-meervoudsuitgang -kwa (wat dui op “soorte” of “goed”) (Nienaber, 1994:149) -
(Carstens & Raidt, 2019:121):
- ''verminkte Hollands van kolonianiste'': bewys Afrikaans was al goed gevestig hier -
(Carstens & Raidt, 2019:277)
- Onder leiding van Generaal J.W. Janssens -
- Klaarwater noord van Garieprivier
- Griekwas: Khoi-Khoin, slawe, San, mense van gemengde herkoms (''Groep Basters'')(Carstens & Raidt, 2019:277).
- Waar Griekwa-Afrikaans ontstaan het
-
- Kaap is herower deur Brittanje: 1806 (Carstens & Raidt, 2019:121)
- Lord Charles Somerset word gowerneur aan Kaap (1814-1826)
-
(Carstens & Raidt, 2019:277)
-
- Wet wat swart mense verplig om pas te dra (Carstens & Raidt, 2019:277)
-
- Opkoms van Shaka
- Shaka word hoof van leër van AmaMthethwa: 1810
- Shaka word koning van die AmaThethwa en koning van Zoeloes nadat hy sy ouer broer vermoor het (1818-1828)
-
-
- Difaqane (Sesotho) = gedwing om te migreer
- Suidelike migrasie (Carstens & Raidt, 2019:169).
- Tyd van oorloë wat mense dwing om te migreer
- Verander demografiese patroon van Suid-Afrika (Carstens & Raidt, 2019:278).
- Oorsaak: Soos wat Zulu-koningkryk se militêre magte toeneem, het Mfecane Difaqane periode begin
-
(Carstens & Raidt, 2019:278):
- Skip: Chapman
- 4000+ Briste setlaars kom in algoabaai aan -
Volgens Kannemeyer (1978:22-28)
-
- Lord Charles Somerset se Taalproklomasie in 1822
- Taalproklomasie tree in 1827 in werking
- Verengelsing neem beduidend toe in 1827 (Carstens & Raidt, 2019:278).
-
(Carstens & Raidt, 2019:278)
- Kan koerante in ander taal as Engels publiseer (Du Plessis 1952:130). -
- Weens politieke klimaat op Oosgrens (vervreemdng weens Britse regering laat trek lyk soos die enigste uitweg)(Carstens & Raidt, 2019:172)
- Voortrekkers: sonder toestemming die landsgrense in groot groepe oorgesteek, sodat hulle kan trek (Carstens & Raidt, 2019:172)
- Ekonomiese: grondbeset, velies - Grensoorloë, diefstal deur Khoi en vrygestelde slawe
- Sosiale: boere voel hul word deur Britte aan Khoi-Khoin gelyk gestel -
(Carstens & Raidt, 2019:147):
- ''Tog eggo die geloof dat ras mense se klas bepaal steeds deur die Afrikaner geskiedenis'' -
(Bloedrivier, 2024):
- Voortrekkers vs Zoeloes
- Sarel Cilliers lê Gelofte af: Belofte aan God om dag te herdenk as hul Zoeloes wen -
(Carstens & Raidt, 2019:279)
-
- A.N.E. Changuino skryf boek wat die uitbrei van Hollands as taal in die land naas Engels ondersteun (Carstens & Raidt, 2019:265)
-
- Hoofregter Cloete en Theophilus Shepstone begin in Natal met pogings om wit en swart apart te laat woon (Carstens & Raidt, 2019:280).
-
- Sandrivier-konvensie word geteken deur Brittanje en Irland ter herkenning van die Boere Noord van die Vaalrivier
- Daarmee erken Brittanje onafhanklikheid van Oorvaalse Voortrekkers
- Lei tot totstandkoming van ZAR
-
(Carstens & Raidt, 2019:280)
- Nuwe vlag: Vierkleur amptelik herken (1858)(du Plooy, 1989:35). -
(Carstens & Raidt, 2019:281):
''Die eerste skool met Afrikaans as voertaal word in Kaapstad tot stand gebring''
- Die Moslem Theological Scool -
- Skryf brief aan De Zuid-Afrikaan en pleit om Bybel in Afrikaans te vertaal sodat bruin mense dit ook kan lees en verstaan (Carstens & Raidt, 2019:318)
-
(Jennings, 1970:233)
- Eerste diamant in Hopetown ontdek
- Toename in buitelanders
- Ontdek later ''Ster van Suid-Afrika'' (83.25 karaat diamant) naby Hopetown -
- Julie 1875: ds. Morgan vra vir Afrikaanse vertaling van Bybel
- 14 Augustus 1875: Stig GRA in Paarl (Carstens & Raidt, 2019:281).
- In huis van Gideon Malherbe
- Dryfkrag agter Eerste Afrikaanse Taalbeweging (wil Afrikaans erken as skryftaal): Taal (Die Patriot skryftaal), Godsdiens (Bybel) en Nasie (stryd)
- Begin van proses om Afrikaans as skryftaal te vestig (Carstens & Raidt, 2019:281).
-
(Carstens & Raidt, 2019:282)
- Bevordering van Afrikaans as skryftaal
- Eerste Afrikaanse koerant -
- Ortografie van Afrikaans as skryftaal (Carstens & Raidt, 2019:330)
-
- Eerste kinderboek in Afrikaans (Carstens & Raidt, 2019:265)
-
- Die GRA het na 3 jaar ontbind en is vervang deur die Afrikaner Bond in 1880 onder leiding van SJ du Toit (Carstens & Raidt, 2019:331)
-
- Die GRA het na 3 jaar ontbind en is vervang deur die Afrikaner Bond in 1880 onder leiding van SJ du Toit (Carstens & Raidt, 2019:331)
-
- Seekoei - (Pannavis, 1880:59)
- lys van Afrikaanse woorde en uitdrukkings versamel deur Arnoldus Pannevis
-
(Carstens & Raidt, 2019:282)
- ZAR vs Britte
- Britte wen
- Deur Konvensie van Pretoria kry ZAR beperkte onafhanklikheid terug -
- Sir Theophilus Shepstone verbied swart mense in Natal om te stem (Carstens & Raids, 2019:281)
-
(Carstens & Raidt, 2019:282)
-
(Carstens & Raidt, 2019:282)
- Wil buitelanders slegs beperkte regte gee -
(Carstens & Raidt, 2019:282)
-
(Carstens & Raidt, 2019:265)
-
(Carstens & Raidt, 2019:283)
- in Paarl gehou
- Bespreek saak van Bybelvertaling
- Bespreek ''Ons Klijntji'' -
(Carstens & Raidt, 2019:265)
-
- Britte vs ZAR
- Britte wen
- Verengelsing neem sterk toe
- ''Teelaarde vir (Afrikaner-)nasionalisme'' (Carstens & Raidt, 2019:284)
-
(Carstens & Bosman, 2022:45)
-
Die Patriot-woordeboek wat die eerste poging vir die kodifikasie van Afrikaans (1902) (Carstens & Raidt, 2019:332).
-
(Kannemeyer, 1978:22-28)
-
- Voorstel van C.J. Langenhoven (Carstens & Raidt, 2019:367)
-
(Carstens & Raidt, 2019:367)
-
(Carstens & Raidt, 2019:368)
-
- Studente aan Universiteit van Kaapstad versoek Afrikaans as studievak en as voertaal (Carstens & Raidt, 2019:368).
-
- D.F. Malherbe is eerste Professor in Afrikaans (Carstens & Raidt, 2019:368).
-
- Daar was 'n vir Bybel in Afrikaans (Pannevis) a.g.v. toename in Afrikaanssprekendes, spesifiek bruin mense, omdat die Hollandse Bybel nie deur hulle verstaan kan word nie
-
- Naas Engels word Afrikaans erken as amptelike taal in Suid-Afrika (Carstens & Raidt, 2019:368)
-
(Carstens & Raidt, 2019:368).
-
- Duitste weeskinders wat na WO II na SA gekom het (Carstens & Raidt, 2019:70).
- Duitse teenwoordigheid beïnvloed taal: Het Hollands aangeleer en vanaf Platduise sprekers verander na Hollandse sprekers (Carstens & Raidt, 2019:71).
- Duitsers het begin trek na binneland en verhollands (taal-en kultuurgewys)
-
(Carstens & Raidt, 2019:506)
- Apartheid en die wette aangaande Apartheid word hoogsrereguleer en opstand aangaande die Apartheidswette begin ook drasties toeneem
- Skrywers skryf betrokke literatuur oor die sosio-historiese omstandighede -
- Gender, feminisme en gay-wees word algemene tema's in die literatuur
- Kaapse-vlakte-digters
- Swart roman-skrywers
- Dieselfde taal wat gebruik is vir onderdrukking kry n nuwe semantiese betekenis (Carstens & Raidt, 2019:507).
-
- Suid-Afrika word 'n demokratiese land
-
- VivA word begin (Wierenga, 2015)
-
(Odendaal, 2018)
-
(Carstens & Raidt, 2019:128)
- Dreigende funksieverlies vir Afrikaans
- "Afrikaans is dood" -
- In 2023 by Aardklop opgevoer
- In 2024 gepubliseer
- IN 2024 by US Woordfees opgevoer
-
- Studie gepubliseer oor die potensiaal van betrokke literatuur (poësie) om voorgraadse studente te help om anders te kyk na taalvariasie en hul taalideologieë te bevraagteken (Linde & Kirsten, 2023)